speleoloog [boodskap #139414] |
Thu, 19 May 2022 12:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speleoloog
Afbreking: spe•leo•loog
Selfstandige naamwoord: speleoloog
Meervoud: speleoloë
Betekenis:
• Persoon wat grotte, spelonke en ander onderaardse holtes ondersoek en bestudeer.
Gebruik:
• Die kloustrofobiese speleoloog het in die grot vasgesit.
Sinoniem:
• grotkundige
Afgelei:
• speleologie
Vertaling:
Engels: speleologist, spelunker, potholer
Nederlands: speleoloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|