Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwysingsraamwerk
verwysingsraamwerk [boodskap #139399] Thu, 12 May 2022 15:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwysingsraamwerk
Afbreking: ver•wy•sings•raam•werk
Samestelling: verwysing + -s- + raamwerk


Selfstandige naamwoord: verwysingsraamwerk
Meervoud: verwysingsraamwerke

Betekenis:
• Spesifieke oogpunt van waaruit 'n mens na iets kyk en dit beoordeel.

Gebruik:
• Elke teks wat bestudeer word, moet bydra tot die verruiming van die leser se verwysingsraamwerk.

Sinoniem:
• verwysingskader

Vertaling:
Engels: frame of reference
Nederlands: referentiekader

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trietsig
Volgende onderwerp: tronkstraf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 17:56:51 UTC 2025