Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dringend
dringend [boodskap #139397] Thu, 12 May 2022 14:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dringend
Afbreking: drin•gend


Byvoeglike naamwoord: dringend
Vergrotende trap: dringender
Oortreffende trap: dringendste
Attributief: dringende
Partitief: dringends

Betekenis:
• Wat belangrik is en nie kan wag nie.

Gebruik:
• Die pasiënt sukkel om asem te haal en kort dringend suurstof.

Sinoniem:
• haastig
• nypend
• onmiddellik
• onverwyld
• spoedeisend

Afgelei:
• dringendheid

Vertaling:
Engels: urgent, pressing
Nederlands: dringend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opoffer
Volgende onderwerp: trietsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:22:43 UTC 2025