Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opoffer
opoffer [boodskap #139396] Do, 12 Mei 2022 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opoffer
Afbreking: op•of•fer
Samestelling: op + offer


Werkwoord: offer op, opoffer
Verlede tyd: het opgeoffer

Betekenis:
• Om iets van waarde prys te gee; vir 'n goeie doel af te staan.

Gebruik:
• Sal jy jou kosbare tyd opoffer om sulke ondankbare mense te help?

Spreekwoord:
• Hy sal goed en bloed opoffer. [Hy sal alles vir die saak doen.]

Sinoniem:
• afstaan
• prysgee
• toewy

Afgelei:
• opoffering

Vertaling:
Engels: to offer up, sacrifice, devote
Nederlands: opofferen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inrigting
Volgende onderwerp: dringend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 19:27:43 MGT 2024