Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inrigting
inrigting [boodskap #139395] Do, 12 Mei 2022 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inrigting
Afbreking: in•rig•ting
Samestelling: inrig + -(t)ing


Selfstandige naamwoord: inrigting
Meervoud: inrigtinge, inrigtings
Verkleinwoord: inrigtinkie
Meervoud van verkleining: inrigtinkies

Betekenis:
• Plek wat vir 'n bepaalde doel ingerig is.
• Die handeling van inrig.

Gebruik:
• 'n Ouetehuis is 'n inrigting vir bejaarde persone.
• Ek het my arm met die inrigting van ons nuwe huis beseer.

Sinoniem:
• instansie
• instelling
• instituut
• tehuis

Afgelei:
• doofstomme-inrigting
• kraaminrigting
• landbou-inrigting
• onderwysinrigting
• sielsieke-inrigting
• staatsinrigting
• verpleeginrigting

Vertaling:
Engels: establishment, institution; arrangement
Nederlands: inrichting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyser
Volgende onderwerp: opoffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 05:58:33 MGT 2024