Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krultang
krultang [boodskap #139388] Tue, 10 May 2022 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Krultang.
'n Krultang.
krultang
Afbreking: krul•tang
Samestelling: krul + tang


Selfstandige naamwoord: krultang
Meervoud: krultange
Verkleinwoord: krultangetjie
Meervoud van verkleining: krultangetjies

Betekenis:
• Elektriese toestel waarmee hare onder hitte gekrul word.

Gebruik:
• Sy golf haar hare met 'n krultang.

Sinoniem:
• friseertang
• haaryster
• krulyster

Vertaling:
Engels: curling iron
Nederlands: krultang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: walvisvaarder
Volgende onderwerp: welvoeglikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:35:51 UTC 2025