Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » walvisvaarder
walvisvaarder [boodskap #139387] Tue, 10 May 2022 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
walvisvaarder
Afbreking: wal•vis•vaar•der
Samestelling: walvis + vaarder


Selfstandige naamwoord: walvisvaarder
Meervoud: walvisvaarders
Verkleinwoord: walvisvaardertjie
Meervoud van verkleining: walvisvaardertjies

Betekenis:
• Persoon of skip wat walvisse jag.

Gebruik:
• In 1909 het 'n Noorweegse walvisvaarder en twee harpoenbote by Meeuw-eiland naby Langebaan anker gegooi.

Sinoniem:
• walvisjagter
• walvisskip

Vertaling:
Engels: whaler, whaling ship, whaleman
Nederlands: walvisvaarder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waaiervormig
Volgende onderwerp: krultang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:15:44 UTC 2025