voëlkunde [boodskap #139377] |
Sun, 08 May 2022 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voëlkunde
Afbreking: vo•ël•kun•de
Samestelling: voël + kunde
Selfstandige naamwoord: voëlkunde
Meervoud: –
Betekenis:
• Tak van die dierkunde wat voëls bestudeer.
Gebruik:
• Voëlkunde behels die klassifikasie van verskillende voëls, waarneming van gedrag, trekgewoontes, geluide en vliegwyses.
Sinoniem:
• ornitologie
Verwant:
• voëlkundig
Vertaling:
Engels: ornithology
Nederlands: vogelkunde, ornithologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|