Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedselskaarste
voedselskaarste [boodskap #139376] Sun, 08 May 2022 20:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voedselskaarste
Afbreking: voed•sel•skaar•ste
Samestelling: voedsel + skaarste


Selfstandige naamwoord: voedselskaarste
Meervoud: voedselskaarstes

Betekenis:
• 'n Tekort/gebrek aan voedsel/kos.

Gebruik:
Voedselskaarste weens die ernstige droogte het tot groter veediefstalle gelei.

Sinoniem:
• hongersnood
• voedselgebrek
• voedseltekort

Vertaling:
Engels: food scarcity
Nederlands: voedselschaarste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vloeidiagram
Volgende onderwerp: voëlkunde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:23:23 UTC 2025