Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » magsverhouding
magsverhouding [boodskap #139372] Sun, 08 May 2022 15:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
magsverhouding
Afbreking: mags•ver•hou•ding
Samestelling: mag + -s- + verhouding


Selfstandige naamwoord: magsverhouding
Meervoud: magsverhoudinge, magsverhoudings

Betekenis:
• Die verhouding of ewewig tussen groepe wat mag uitoefen.

Gebruik:
• Ondanks die ongelyke magsverhouding kon Finland in 1940 die Russiese aanval weerstaan en sy onafhanklikheid behou.

Sinoniem:
• magsewewig

Vertaling:
Engels: balance of power, power relationship
Nederlands: machtsverhouding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vleuelklavier
Volgende onderwerp: redery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:46:34 UTC 2025