vleuelklavier [boodskap #139371] |
Sat, 07 May 2022 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vleuelklavier
Afbreking: vleu•el•kla•vier
Samestelling: vleuel + klavier
Selfstandige naamwoord: vleuelklavier
Meervoud: vleuelklaviere
Verkleinwoord: vleuelklaviertjie
Meervoud van verkleining: vleuelklaviertjies
Betekenis:
• Groot klavier met horisontale snare in 'n kabinet wat soos 'n vlerk of vleuel lyk.
Gebruik:
• 'n Vleuelklavier het 'n ryk klank wat 'n groot konsertsaal kan vul.
Vertaling:
Engels: grand piano
Nederlands: vleugelpiano
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|