Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vetgehalte
vetgehalte [boodskap #139368] Sat, 07 May 2022 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vetgehalte
Afbreking: vet•ge•hal•te
Samestelling: vet + gehalte


Selfstandige naamwoord: vetgehalte
Meervoud:

Betekenis:
• Die hoeveelheid vet in 'n produk.

Gebruik:
• 'n Mens kan 'n laktometer gebruik om die vetgehalte van melk te bepaal.

Vertaling:
Engels: fat content
Nederlands: vetgehalte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwelkoming
Volgende onderwerp: vingervormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:19:31 UTC 2025