Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwelkoming
verwelkoming [boodskap #139367] Sat, 07 May 2022 16:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwelkoming
Afbreking: ver•wel•kom•ing
Samestelling: verwelkom + -ing


Selfstandige naamwoord: verwelkoming
Meervoud: verwelkominge, verwelkomings

Betekenis:
• Die handeling van verwelkom; om welkom te heet.

Gebruik:
• Die verlore kind het 'n verwelkoming ontvang wat hy nie sommer sal vergeet nie.

Sinoniem:
• groetnis
• ontvangs
• resepsie
• welkomsgroet

Afgelei:
• verwelkomingsdiens
• verwelkomingsprogram

Vertaling:
Engels: welcoming
Nederlands: verwelkoming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verwelkom
Volgende onderwerp: vetgehalte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:38:58 UTC 2025