verwelkom [boodskap #139366] |
Sat, 07 May 2022 11:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verwelkom
Afbreking: ver•wel•kom
Samestelling: ver- + welkom
Werkwoord: verwelkom
Verlede tyd: het verwelkom
Betekenis:
• Om iemand te groet en welkom te heet.
Gebruik:
• Die gaste is met 'n drankie verwelkom.
Sinoniem:
• begroet
• groet
• omarm
• omhels
• ontmoet
• ontvang
Antoniem:
• afsien
Afgelei:
• verwelkomend
• verwelkoming
Vertaling:
Engels: to welcome, bid welcome
Nederlands: verwelkomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|