Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vertaler
vertaler [boodskap #139364] Sat, 07 May 2022 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vertaler
Afbreking: ver•ta•ler
Samestelling: vertaal + -er


Selfstandige naamwoord: vertaler
Meervoud: vertalers
Verkleinwoord: vertalertjie
Meervoud van verkleining: vertalertjies

Betekenis:
• Iemand wat teks van die een taal na 'n ander vertaal.
• Rekenaarprogram wat programme na masjienkode omskakel.

Gebruik:
• Die vertaler van die boek het keurige Afrikaans gebruik.
• Die bronlêer, wat in 'n programmeringstaal geskryf is, word deur die vertaler na 'n uitvoerbare program omgeskakel.

Hiponiem:
• tolk

Afkorting:
• vert.

Vertaling:
Engels: translator
Nederlands: vertaler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versreël
Volgende onderwerp: vertraging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:14:21 UTC 2025