versreël [boodskap #139363] |
Sat, 07 May 2022 09:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versreël
Afbreking: vers•reël
Samestelling: vers + reël
Selfstandige naamwoord: versreël
Meervoud: versreëls
Verkleinwoord: versreëltjie
Meervoud van verkleining: versreëltjies
Betekenis:
• 'n Lyn van 'n gedig.
Gebruik:
• 'n Gedig met agt versreëls word 'n oktaaf genoem.
Sinoniem:
• digreël
Vertaling:
Engels: line of poetry
Nederlands: versregel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|