Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versoening
versoening [boodskap #139362] Sat, 07 May 2022 09:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versoening
Afbreking: ver•soe•ning
Samestelling: versoen + -ing


Selfstandige naamwoord: versoening
Meervoud: versoeninge, versoenings
Verkleinwoord: versoeninkie
Meervoud van verkleining: versoeninkies

Betekenis:
• Die handeling van versoen; om vrede en vriendskap te herstel.

Gebruik:
• Is versoening tussen Rusland en die Oekraïne moontlik?

Sinoniem:
• bemiddeling
• hereniging
• rekonsiliasie
• vrede

Afgelei:
• nywerheidsversoening
• versoeningsbeleid
• versoeningsbloed
• versoeningsdag
• versoeningsdood
• versoeningsgesind
• versoeningsmotief
• versoeningsoffer
• versoeningspoging
• versoeningsraad
• versoeningsteologie
• versoeningswerk
• versoeningswet

Vertaling:
Engels: reconciliation
Nederlands: verzoening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskynsel
Volgende onderwerp: versreël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:28:05 UTC 2025