verskynsel [boodskap #139361] |
Sat, 07 May 2022 08:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verskynsel
Afbreking: ver•skyn•sel
Samestelling: verskyn + -sel
Selfstandige naamwoord: verskynsel
Meervoud: verskynsels
Verkleinwoord: verskynseltjie
Meervoud van verkleining: verskynseltjies
Betekenis:
• Iets wat gebeur of 'n toestand wat voorkom. Dit wat deur die sintuie gemanifesteer en vasgelê word.
Gebruik:
• Brulsand, wat op die duine van die Witsand-natuurreservaat voorkom, is 'n merkwaardige verskynsel.
Sinoniem:
• droombeeld
• droomgesig
• fantasmagorie
• fenomeen
• gedaante
• gees
• gesig
• gestalte
• hersenskim
• skim
• sinsbedrog
• verrassing
• verskyning
• visioen
• voorkoms
• wonder
Afgelei:
• gebreksverskynsel
• gistingsverskynsel
• golfverskynsel
• groepsverskynsel
• inflasieverskynsel
• intoksikasieverskynsel
• klankverskynsel
• kultuurverskynsel
• leerverskynsel
• lugverskynsel
• massaverskynsel
• middelklasverskynsel
• modeverskynsel
• natuurverskynsel
• siekteverskynsel
• spookverskynsel
• taalverskynsel
• vergiftigingsverskynsel
• weersverskynsel
Vertaling:
Engels: phenomenon, manifestation
Nederlands: verschijnsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|