Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskaffer
verskaffer [boodskap #139360] Sat, 07 May 2022 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskaffer
Afbreking: ver•skaf•fer
Samestelling: verskaf + -er


Selfstandige naamwoord: verskaffer
Meervoud: verskaffers

Betekenis:
• Persoon of organisasie wat produkte of dienste lewer.

Gebruik:
• Selfs die verskaffer is uit voorraad uit.

Sinoniem:
• leweraar
• leweransier
• uitruster
• voorsiener

Afgelei:
• diensverskaffer
• inligtingverskaffer

Vertaling:
Engels: provider, supplier, furnisher, outfitter
Nederlands: leverancier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vernielsugtig
Volgende onderwerp: verskynsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:14:11 UTC 2025