Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vernielsugtig
vernielsugtig [boodskap #139359] Sat, 07 May 2022 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vernielsugtig
Afbreking: ver•niel•sug•tig
Samestelling: verniel + -sugtig


Byvoeglike naamwoord: vernielsugtig
Vergrotende trap: vernielsugtiger
Oortreffende trap: vernielsugtigste
Attributief: vernielsugtige
Partitief: vernielsugtigs

Betekenis:
• Wat geneig is om dinge te beskadig en te verniel.

Gebruik:
• Troppe bobbejane kan baie vernielsugtig wees en groot skade aan oeste aanrig.

Sinoniem:
• vandalisties
• vernietigend
• verwoestend

Vertaling:
Engels: vandalistic, destructive
Nederlands: vernielzuchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlossing
Volgende onderwerp: verskaffer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:18:40 UTC 2025