Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verleidster
verleidster [boodskap #139357] Fri, 06 May 2022 19:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verleidster
Afbreking: ver•leid•ster


Selfstandige naamwoord: verleidster
Meervoud: verleidsters

Betekenis:
• 'n Vrou wat verlei; vroulike verleier.

Gebruik:
• Die verleidster Delila het Simson se ondergang beteken.

Sinoniem:
• flerrie
• prikkelpop
• sekskatjie
• sirene

Antoniem:
• verleier (manlik en vroulik)

Vertaling:
Engels: female seducer, seductress, enchantress
Nederlands: verleidster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbintenis
Volgende onderwerp: verlossing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 09 18:10:19 UTC 2025