verbintenis [boodskap #139356] |
Fri, 06 May 2022 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbintenis
Afbreking: ver•bin•te•nis
Selfstandige naamwoord: verbintenis
Meervoud: verbintenisse
Betekenis:
• Dit waartoe 'n mens jou verbind, soos 'n ooreenkoms, verpligting, belofte of kontrak wat 'n mens aangaan.
• Die verhouding of verband tussen dinge.
Gebruik:
• Die huwelik is 'n verbintenis tussen 'n man en 'n vrou.
• Daar is 'n sterk kultureel-historiese verbintenis tussen Suid-Afrika en Namibië.
Afgelei:
• burgerlike verbintenis
• egverbintenis
Vertaling:
Engels: partnership, contract, agreement; connection, association
Nederlands: verbintenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|