velversorging [boodskap #139355] |
Vr, 06 Mei 2022 16:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
velversorging
Afbreking: vel•ver•sor•ging
Samestelling: vel + versorging
Selfstandige naamwoord: velversorging
Meervoud: –
Betekenis:
• Die versorging van die vel (deur die aanwending van room, beskerming teen son, ens).
Gebruik:
• 'n Skurwe of droë vel kan met behoorlike velversorging voorkom word.
Vertaling:
Engels: skincare
Nederlands: huidverzorging, velverzorging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|