veldwerker [boodskap #139354] |
Fri, 06 May 2022 16:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veldwerker
Afbreking: veld•wer•ker
Samestelling: veld + werker
Selfstandige naamwoord: veldwerker
Meervoud: veldwerkers
Verkleinwoord: veldwerkertjie
Meervoud van verkleining: veldwerkertjies
Betekenis:
• (krieket) Speler wat veldwerk doen, soos die paaltjiewager, halfby, halfweg, ens.
• Persoon wat in die veld werk (teenoor kantoorwerker).
Gebruik:
• Die veldwagter gooi die bal na die paaltjies.
• Die party het veldwerkers is uitgestuur om stemme te verwerf.
Afgelei:
• glipveldwerker
Vertaling:
Engels: cricket fielder, fieldworker, fieldsman
Nederlands: veldwerker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|