vasvrawedstryd [boodskap #139353] |
Fri, 06 May 2022 15:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vasvrawedstryd
Afbreking: vas•vra•wed•stryd
Samestelling: vasvra + wedstryd
Selfstandige naamwoord: vasvrawedstryd
Meervoud: vasvrawedstryde
Verkleinwoord: vasvrawedstrydjie
Meervoud van verkleining: vasvrawedstrydjies
Betekenis:
• Wedstryd waar deelnemers kyk wie die meeste vrae binne 'n bepaalde tyd kan antwoord.
Gebruik:
• Die kinders is in twee spanne verdeel vir 'n vasvrawedstryd.
Sinoniem:
• vasvrakompetisie
Verwant:
• vasvraery
• vasvraspan
Vertaling:
Engels: quiz contest
Nederlands: kwis, quiz
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|