Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasklamp
vasklamp [boodskap #139352] Thu, 05 May 2022 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasklamp
Afbreking: vas•klamp
Samestelling: vas + klamp


Werkwoord: vasklamp, klamp vas
Verlede tyd: het vasgeklamp

Betekenis:
• Om met 'n klamp vas te maak.

Gebruik:
• Jy moet die plank aan die werkbank vasklamp voordat jy dit saag.

Sinoniem:
• vasdruk
• vasklem
• vasknel

Vertaling:
Engels: to cramp together, clamp down, latch on
Nederlands: vastklampen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasketting
Volgende onderwerp: vasvrawedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:09:36 UTC 2025