Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasketting
vasketting [boodskap #139351] Thu, 05 May 2022 12:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasketting
Afbreking: vas•ket•ting
Samestelling: vas + ketting


Werkwoord: ketting vas, vasketting
Verlede tyd: het vasgeketting

Betekenis:
• Om met 'n ketting vas te maak of vas te sluit.

Gebruik:
• Iemand gaan jou fiets steel as jy hom nie vasketting nie.

Sinoniem:
• vasboei
• vasmaak
• vassit

Vertaling:
Engels: to chain, enchain
Nederlands: vastketenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasberadenheid
Volgende onderwerp: vasklamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:17:55 UTC 2025