| vasberadenheid [boodskap #139350] |
Do., 05 Mei 2022 11:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vasberadenheid
Afbreking: vas•be•ra•den•heid
Samestelling: vasberade + -(n)heid
Selfstandige naamwoord: vasberadenheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van vasberade wees.
Gebruik:
• Sy vasberadenheid om aan te hou en deur te druk het my verbaas.
Sinoniem:
• beslistheid
• deursettingsvermoë
• eiesinnigheid
• eiewilligheid
• vasbeslotenheid
• volharding
Vertaling:
Engels: determination, resoluteness, resolve
Nederlands: vastberadenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|