gelykmaak [boodskap #139348] |
Thu, 05 May 2022 08:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelykmaak
Afbreking: ge•lyk•maak
Samestelling: gelyk + maak
Werkwoord: maak gelyk, gelykmaak
Verlede tyd: het gelykgemaak
Betekenis:
• Om op dieselfde vlak te bring; ongelykhede verwyder.
Gebruik:
• Jy moet die grond gelykmaak voordat jy begin bou.
Sinoniem:
• egaliseer
• gelykstel
• gladmaak
• nivelleer
• platvee
Vertaling:
Engels: to even, smooth, level, equalise
Nederlands: gelijkmaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|