uitvoerhandel [boodskap #139346] |
Wed, 04 May 2022 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitvoerhandel
Afbreking: uit•voer•han•del
Samestelling: uitvoer + handel
Selfstandige naamwoord: uitvoerhandel
Meervoud: –
Betekenis:
• Handel na die buiteland.
Gebruik:
• Die wisselkoers het 'n groot impak op die uitvoerhandel.
Antoniem:
• invoerhandel
Vertaling:
Engels: export trade
Nederlands: exporthandel, uitvoerhandel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|