uitvaardiging [boodskap #139345] |
Wed, 04 May 2022 19:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitvaardiging
Afbreking: uit•vaar•di•ging
Samestelling: uitvaardig + -ing
Selfstandige naamwoord: uitvaardiging
Meervoud: uitvaardigings
Betekenis:
• Die handeling van uitvaardig.
Gebruik:
• Die verkeerde prosedure is met die uitvaardiging van die wetgewing gevolg.
Sinoniem:
• afkondiging
• promulgasie
• uitvaardiging
• verordening
Vertaling:
Engels: decree, enactment, promulgation
Nederlands: uitvaardiging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|