Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvaardig
uitvaardig [boodskap #139344] Tue, 03 May 2022 20:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitvaardig
Afbreking: uit•vaar•dig
Samestelling: uit + vaardig


Werkwoord: vaardig uit, uitvaardig
Verlede tyd: het uitgevaardig

Betekenis:
• Om 'n bevel, reël of regulasie af te kondig.

Gebruik:
• 'n Diktator kan op sy eie wette uitvaardig, sonder om ander te raadpleging.

Sinoniem:
• afkondig
• promulgeer
• uitreik
• verklaar
• verorden

Afgelei:
• uitvaardiger
• uitvaardiging

Vertaling:
Engels: to promulgate, issue, decree
Nederlands: uitvaardigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitstalvenster
Volgende onderwerp: uitvaardiging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:31:21 UTC 2025