Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitstalvenster
uitstalvenster [boodskap #139343] Tue, 03 May 2022 20:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitstalvenster
Afbreking: uit•stal•ven•ster
Samestelling: uitstal + venster


Selfstandige naamwoord: uitstalvenster
Meervoud: uitstalvensters
Verkleinwoord: uitstalvenstertjie
Meervoud van verkleining: uitstalvenstertjies

Betekenis:
• 'n Venster waaragter goedere vir besigtiging uitgestal word.

Gebruik:
• Die mannekyne in die uitstalvenster staan naak, wagtend op klere.

Sinoniem:
• toonvenster
• vertoonvenster
• winkelvenster

Vertaling:
Engels: display window, show window, shop window
Nederlands: uitstalvenster, winkelkast, winkelraam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitloper
Volgende onderwerp: uitvaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:28:52 UTC 2025