Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitdrukkingloos
uitdrukkingloos [boodskap #139339] Mon, 02 May 2022 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitdrukkingloos
Afbreking: uit•druk•king•loos
Samestelling: uitdrukking + -loos


Byvoeglike naamwoord: uitdrukkingloos
Attributief: uitdrukkinglose

Betekenis:
• Sonder 'n uitdrukking op die gesig.

Gebruik:
• Die misdadiger het uitdrukkingloos na die regter gestaar terwyl sy vonnis uitgelees is.

Sinoniem:
• emosieloos
• klipgesig
• niksseggend
• onbewoë

Vertaling:
Engels: expressionless, emotionless, stonefaced
Nederlands: uitdrukkingloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: temperament
Volgende onderwerp: uitgestrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:31:26 UTC 2025