temperament [boodskap #139338] |
Mon, 02 May 2022 19:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
temperament
Afbreking: tem•pe•ra•ment
Selfstandige naamwoord: temperament
Meervoud: temperamente
Verkleinwoord: temperamentjie
Meervoud van verkleining: temperamentjies
Betekenis:
• 'n Mens of dier se natuurlike/ingebore geaardheid.
Gebruik:
• Die hondjie het 'n wakker, lewendige temperament.
Sinoniem:
• aard
• drif
• geaardheid
• gemoedstoestand
• geneigdheid
• hartstog
• heftigheid
• humeur
• inbors
• ingesteldheid
• karakter
• mentaliteit
• natuur
• passie
• persoonlikheid
• prikkelbaarheid
• sentiment
• vurigheid
Afgelei:
• temperamenteel
• temperamentvol
Vertaling:
Engels: temperament, temper
Nederlands: temperament
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|