Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telegram
telegram [boodskap #139337] Mon, 02 May 2022 18:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
telegram
Afbreking: te•le•gram


Selfstandige naamwoord: telegram
Meervoud: telegramme
Verkleinwoord: telegrampie
Meervoud van verkleining: telegrampies

Betekenis:
• (histories) Boodskap wat in morsekode deur 'n kabel of per radio gestuur is.

Gebruik:
• Die Duitse keiser het president Kruger in 'n telegram gelukgewens met die suksesvolle afweer van die Jameson-inval.

Sinoniem:
• boodskap
• kommunikasie
• korrespondensie

Afkorting:
• telegr.

Hiponiem:
• brieftelegram
• dienstelegram
• druktelegram
• fototelegram
• geluktelegram
• kodetelegram
• perstelegram
• radiotelegram
• reutertelegram
• riemtelegram
• spoedtelegram

Afgelei:
• telegramadres
• telegrambesteller
• telegrambode
• telegramformulier
• telegramstyl
• telegramvorm

Verwant:
• telegraaf
• telegrafie

Vertaling:
Engels: telegram, wire
Nederlands: telegram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tekortkoming
Volgende onderwerp: temperament
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:47:13 UTC 2025