Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tekortkoming
tekortkoming [boodskap #139336] Mon, 02 May 2022 16:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tekortkoming
Afbreking: te•kort•ko•ming
Samestelling: tekort + kom + -ing


Selfstandige naamwoord: tekortkoming
Meervoud: tekortkominge, tekortkomings
Verkleinwoord: tekortkominkie
Meervoud van verkleining: tekortkominkies

Betekenis:
• Iets wat tekort kom. Dit waaraan iets of iemand 'n gebrek toon.

Gebruik:
• Die MiG-21 se grootste tekortkoming was dat dit nie lank in die lug kon bly nie.

Sinoniem:
• agterstand
• beperking
• defek
• fout
• gebrek
• leemte
• nadeel
• onnoukeurigheid
• onvolmaaktheid
• swakheid
• tekort
• weglating

Vertaling:
Engels: shortcoming, fault
Nederlands: tekortkoming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalstruktuur
Volgende onderwerp: telegram
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:24:11 UTC 2025