taalstruktuur [boodskap #139335] |
Mon, 02 May 2022 10:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalstruktuur
Afbreking: taal•struk•tuur
Samestelling: taal + struktuur
Selfstandige naamwoord: taalstruktuur
Meervoud: taalstrukture
Betekenis:
• Die struktuur van 'n taal; hoe 'n taal lyk en opgebou is.
Gebruik:
• Tydens die les sal taalstruktuur en -gebruik behandel word.
Vertaling:
Engels: language structure
Nederlands: taalstructuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|