Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stemming
stemming [boodskap #139330] Sat, 30 April 2022 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stemming
Afbreking: stem•ming
Samestelling: stem + -ing


Selfstandige naamwoord: stemming
Meervoud: stemmings
Verkleinwoord: stemminkie
Meervoud van verkleining: stemminkies

Betekenis:
• Die handeling van stem (in 'n verkiesing).
• 'n Emosionele toestand.

Gebruik:
• Die uitslag van die stemming sal môre bekend gemaak word.
• Daar is 'n stemming van diepe droefheid in Jeremia se klaagliedere, maar ook 'n stemming van hoop en 'n oproep tot bekering.

Sinoniem:
• bui
• gemoedsgesteldheid
• gemoedstoestand
• gesindheid
• houding
• luim
• nuk

Afgelei:
• gemoedstemming

Vertaling:
Engels: vote, ballot, poll; mood, state of mind
Nederlands: stemming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: statussimbool
Volgende onderwerp: steriliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:32:31 UTC 2025