Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seggenskap
seggenskap [boodskap #139327] Sat, 30 April 2022 15:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
seggenskap
Afbreking: seg•gen•skap


Selfstandige naamwoord: seggenskap
Meervoud:

Betekenis:
• Die reg om oor iets te besluit.

Gebruik:
• Ek het geen seggenskap in die saak nie.

Sinoniem:
• aandeel
• beheer
• beskikkingsreg
• gesag
• inspraak
• jurisdiksie
• kontrole
• regsbevoegdheid

Afgelei:
• alleenseggenskap
• medeseggenskap

Vertaling:
Engels: a say, voice
Nederlands: zeggenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staalhoudend
Volgende onderwerp: stapper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:57:15 UTC 2025