Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staalhoudend
staalhoudend [boodskap #139326] Sa, 30 April 2022 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
staalhoudend
Afbreking: staal•hou•dend
Samestelling: staal + -houdend


Byvoeglike naamwoord: staalhoudend
Attributief: staalhoudende

Betekenis:
• Wat staal bevat.

Gebruik:
• Die mineraalwater is staalhoudend.

Sinoniem:
• staalbevattend

Verwant:
• staalagtig

Vertaling:
Engels: ferrous, ferruginous
Nederlands: staalhoudend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: staafvormig
Volgende onderwerp: seggenskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 22:41:56 MGT 2024