Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staafvormig
staafvormig [boodskap #139325] Sat, 30 April 2022 09:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
staafvormig
Afbreking: staaf•vor•mig
Samestelling: staaf + -vormig


Byvoeglike naamwoord: staafvormig
Attributief: staafvormige

Betekenis:
• Wat die vorm van 'n staaf het.

Gebruik:
• 'n Flitslig is meestal staafvormig.

Vertaling:
Engels: bar shaped, rod-shaped
Nederlands: staafvormig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sportliewend
Volgende onderwerp: staalhoudend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:12:56 UTC 2025