sportliewend [boodskap #139324] |
Sa, 30 April 2022 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sportliewend
Afbreking: sport•lie•wend
Samestelling: sport + liewend
Byvoeglike naamwoord: sportliewend
Attributief: sportliewende
Betekenis:
• Wat lief is vir sport.
Gebruik:
• Sportliewende mense is fikser en gesonder as mense wat heeldag voor die TV sit.
Vertaling:
Engels: sports loving
Nederlands: sportlievend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|