Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spiritualisme
spiritualisme [boodskap #139323] Fri, 29 April 2022 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spiritualisme
Afbreking: spi•ri•tu•a•lis•me


Selfstandige naamwoord: spiritualisme
Meervoud:

Betekenis:
• Leer van die menslike siel in verhouding tot die stoflike wêreld.

Gebruik:
Spiritualisme lê die nadruk op die gees en geestelike dinge, en ag die fisiese/materiële dinge minder belangrik.

Antoniem:
• materialisme

Afgelei:
• spiritualis
• spiritualiteit

Vertaling:
Engels: spiritualism
Nederlands: spiritualisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spekulatief
Volgende onderwerp: sportliewend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:10:21 UTC 2025