Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spekulatief
spekulatief [boodskap #139322] Fri, 29 April 2022 16:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spekulatief
Afbreking: spe•ku•la•tief


Byvoeglike naamwoord: spekulatief
Vergrotende trap: spekulatiewer
Oortreffende trap: spekulatiefste
Attributief: spekulatiewe

Betekenis:
• Wat op spekulasie/veronderstelling berus.

Gebruik:
• Die storie klink maar spekulatief met min harde feite.

Sinoniem:
• bespiegelend
• onbevestig
• subjunktief
• tentatief
• twyfelagtig

Vertaling:
Engels: speculative
Nederlands: speculatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sosio-ekonomies
Volgende onderwerp: spiritualisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:34:47 UTC 2025