Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosio-ekonomies
sosio-ekonomies [boodskap #139321] Fri, 29 April 2022 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sosio-ekonomies
Afbreking: so•si•o-e•ko•no•mies
Samestelling: sosio- + ekonomies


Byvoeglike naamwoord: sosio-ekonomies
Attributief: sosio-ekonomiese

Betekenis:
• Betreffende die wisselwerking tussen sosiale en ekonomiese faktore.

Gebruik:
• In 'n sosio-ekonomies minder bevoorregte gemeenskap kom armoede, werkloosheid, misdaad en alkohol- en dwelmmisbruik algemeen voor.

Wisselvorm:
• sosiaal-ekonomies

Vertaling:
Engels: socio-economic
Nederlands: sociaal-economisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaaisous
Volgende onderwerp: spekulatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 02:54:53 UTC 2025