slaaisous [boodskap #139320] |
Thu, 28 April 2022 15:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaaisous
Afbreking: slaai•sous
Samestelling: slaai + sous
Selfstandige naamwoord: slaaisous
Meervoud: slaaisouse
Verkleinwoord: slaaisousie
Meervoud van verkleining: slaaisousies
Betekenis:
• Sous wat 'n mens oor slaai gooi om dit smaakliker te maak.
Gebruik:
• Jy kan 'n heerlike Franse slaaisous maak deur asyn met olyfolie te gemeng.
Hiponiem:
• mayonnaise
• vinaigrette
Vertaling:
Engels: salad dressing
Nederlands: slasaus, dressing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|