skrywersvereniging [boodskap #139319] |
Do, 28 April 2022 15:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skrywersvereniging
Afbreking: skry•wers•ver•e•ni•ging
Samestelling: skrywers + vereniging
Selfstandige naamwoord: skrywersvereniging
Meervoud: skrywersverenigings
Betekenis:
• 'n Vereniging van skrywers.
Gebruik:
• Ons skrywersvereniging se jaarlikse skryfwedstryd het bykans 500 inskrywings ontvang.
Vertaling:
Engels: writers' association
Nederlands: schrijversvereniging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|