skitterwerend [boodskap #139318] |
Thu, 28 April 2022 13:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21008 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skitterwerend
Afbreking: skit•ter•we•rend
Byvoeglike naamwoord: skitterwerend
Attributief: skitterwerende
Betekenis:
• Wat nie skitter en blink nie.
Gebruik:
• Is die bril skitterwerend?
• Maak seker u gebruik 'n skitterwerende rekenaarskerm.
Sinoniem:
• antiverblindend
• nieverblindend
Vertaling:
Engels: antidazzle, anti-glare
Nederlands: antiverblindend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|