Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » siviel
siviel [boodskap #139317] Thu, 28 April 2022 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21008
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
siviel
Afbreking: si•viel


Byvoeglike naamwoord: siviel
Vergrotende trap: sivieler
Oortreffende trap: sivielste
Attributief: siviele

Betekenis:
• Wat die burgers van 'n land betref (burgerlik en nie militêr of kerklik nie, of privaat en nie krimineel of staatsregtelik nie).

Gebruik:
• Dit is 'n siviele aangeleentheid.

Sinoniem:
• burgerlik
• publiek

Antoniem:
• nie-burgerlik

Afgelei:
• sivielregtelik

Vertaling:
Engels: civil
Nederlands: civiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: simposium
Volgende onderwerp: skitterwerend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 03:18:01 UTC 2025